Books tagged: gedigte

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 8 results

Om te onthou
Price: Free! Words: 5,170. Language: Unknown language. Published: February 15, 2017. Categories: Fiction » Poetry » Contemporary Poetry
Wat is meer verheffend en veredelend as die hart wat so volkome vertrou dat hy alles op die spel plaas ter wille van God se wil? John Henry Newman.
Liefde & Leed
Price: $4.40 USD. Words: 15,470. Language: Afrikaans. Published: January 30, 2016. Categories: Fiction » Poetry » Themes & motifs
Liefde & Leed ..Gedigte oor liefde en leed....Vanuit die hart..
Gedagtes van n Woestynkind
Price: $2.99 USD. Words: 4,240. Language: Afrikaans. Published: April 6, 2014. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Fiction » Poetry » Spiritual
Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber.
Doringboom - 'n Gedigtebundel wat steek!
Price: Free! Words: 3,790. Language: Afrikaans. Published: March 2, 2014. Categories: Fiction » Poetry » Themes & motifs
(5.00)
'My kind - ek het nou al dinge gesien wat daai vyftig shades boek soos 'n stukkie brandnekel innie woestyn lat lyk.' Wat kan 'n mens se van Doringboom, behalwe dat dit 'n brandnekel 'n brandnekel noem en die Afrikaanse taal laat juig onder 'n siersteen van metafoor - goor of nie - reguit in die hart van die leser in. Oom Piet vat jou vas by die hart en hy laat nie los met hierdie bundel nie.
Grafte op die berg
Price: $6.49 USD. Words: 25,530. Language: Afrikaans. Published: April 7, 2013 by Primedia eLaunch. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Nonfiction » Psychology » General
"Grafte Op Die Berg" is 'n alternatiewe Afrikaanse digbundel. Die bundel bestaan uit 177 gedigte en tien kleur illustraties. Dit het die skrywer meer as 10 jaar geneem om te voltooi. Die emosies wat reflekteer in die gedigte is gebore uit werklikke ervarings. Die feit dat die bundel voltooi is was op sy eie 'n wonderwerk.
Inspirerende Gedigte
Price: $1.09 USD. Words: 20,930. Language: Afrikaans. Published: March 30, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » Spiritual, Fiction » Inspirational
Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag, Adam het op sy Vrou gewag, Aan die Slaap geraak en Wakker geword, Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort, Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar, Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar, Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal, Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.
Gietoffers van my siel
Price: $9.99 USD. Words: 11,940. Language: Afrikaans. Published: February 8, 2012. Categories: Fiction » Poetry » Themes & motifs
“Gietoffers van my siel”, ’n digbundel van Boerius (Wilhelm Pretorius,) is Afrikaanse digkuns op sy beste. Die gedigte spreek meesterlik ’n wye verskeidenheid sielstemas aan. “Gietoffers van my siel” is ’n literêre skat wat tuishoort in elke huis. Nie net om te geniet en weer en weer te lees nie, maar om ook in bewaring gehou te word as eendag se ware Afrikana.
Koors/Fotografie: Twee Versamelings Gedigte
Price: $5.99 USD. Words: 9,810. Language: Afrikaans. Published: February 2, 2012. Categories: Fiction » Poetry » Biography
Twee versamelings gedigte uit verskeie penne, etlike potlode, en die lomp tikvingers van Brand Smit. Two collections of poetry from several pens, a number of pencils and the keyboard-clumsy fingers of Brand Smit.