Books tagged: gesondheid

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 2 results

Oorwinnaars
You set the price! Words: 43,990. Language: Afrikaans. Published: January 10, 2016. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs, Nonfiction » Biography » Personal memoir
OORWINNAARS is 'n boek oor vandag se Westerse samelewing en hoe dit eeue gelede al beplan was.Dit ondersoek hoe agendas geimplimenteer word deur sisteme. Dit bevat kommnetaar oor kontroversiële onderwerpe soos inmenging met voedsel, farmaseutiese en gesondheids industrieë; die geld, belasting, politiese en regstelsel en openbaar geheime regeringseksperimente op hulle eie bevolkings.
Lyk Goed - Die Lui Gids vir 'n Beter Lyf
Price: $4.99 USD. Words: 101,610. Language: Afrikaans. Published: July 19, 2011. Categories: Nonfiction » Health, wellbeing, & medicine » Family health
Sukkel jy met jou gewig en liggaamsvorm? Het jy 'n stadige metabolisme, en smag jy na 'n leniger, goedgevormde lyf, sonder die eindelose ge-dieet en geworstel? As niks tot dusver vir jou kon werk het nie, hier is die goeie nuus van 'n slimmer manier. Ervaar werklike sukses, en sien hoe ook jy kan goed lyk met minder moeite en beslommernis. Ontdek die geheime wat jou lewe permanent sal verander.