Books tagged: inspirasie

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 3 results

Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
Price: Free! Words: 6,650. Language: Afrikaans. Published: September 5, 2016. Categories: Nonfiction » Health, wellbeing, & medicine » Physical impairments
n Agter die skerms kykie na die wrede werklikheid van saamleef met 'n kolon-sakkie. My grootste seer en my heel grootste vernedering. Waarom EK, Here? My stryd om my geloof in God te behou...
Padlangs
Price: $1.25 USD. Words: 15,360. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Fiction » Poetry » Spiritual
(4.00)
Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.
Inspirerende Gedigte
Price: $1.09 USD. Words: 20,930. Language: Afrikaans. Published: March 30, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » Spiritual, Fiction » Inspirational
Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag, Adam het op sy Vrou gewag, Aan die Slaap geraak en Wakker geword, Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort, Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar, Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar, Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal, Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.