Books tagged: kinders

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 3 results

Hennie en die Heks
Price: $3.88 USD. Words: 20,520. Language: Unknown language. Published: October 19, 2016. Categories: Fiction » Adventure » General
Jannie het nie vriende nie, want hy hakkel baie en dan spot die kinders hom. Sy vriende is die diertjies en die voëltjies in die woud naby hulle huis. Eendag, terwyl hy in die woud hoog in ʼn boom sit en voëltjies teken, sien hy ʼn beweging dieper in die woud. Het sy oë hom bedrieg, of het hy werklik ʼn heks gesien?
Stories vir Kinders
Price: $2.99 USD. Words: 23,160. Language: Afrikaans. Published: June 20, 2012. Categories: Fiction » Children’s books » Action & Adventure / Survival Stories
Stories vir kinders is verhale wat vroeg in 1900's geskryf was met pragtige illustrasies. Lees hoe Sproetgesig Padda haarself mooi gemaak het, hoe Mamma Gans slim was om almal te beskerm en of Willie Muis toe by die maan uitgekom het. Die Bosbabatjie was verlei deur die slang. Kolonel Mieliepit en Juffrou Akkerboontjie gaan op wereldreise want hulle moet Jackie en Peggs se mamma en pappa vind.
Kinderboek
Price: $4.99 USD. Words: 66,830. Language: Afrikaans. Published: June 2, 2012. Categories: Fiction » Children’s books » Fairy tales & fables
Interessante stories van regoor die wereld vertaal in Afrikaans. Van dwerge, prinse, ridders en die aaklige seeslang. Moedig die jongspan aan om self te lees en te ontdek.