Books tagged: lewensreis

The adult filter is active; there may be additional content. To view this content, click the "Adult Content" button above to change your filtering option.

Found 2 results

Padlangs
Price: $1.25 USD. Words: 15,360. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Fiction » Poetry » Spiritual
(4.00)
Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.
Confessions Of An Alcoholic's Son ('N Afrikaanse Verhaal)
Price: $3.99 USD. Words: 22,270. Language: Afrikaans. Published: December 27, 2012. Categories: Fiction » Literature, Nonfiction » Relationships and Family » Dysfunctional relationships
Meesleurende stuk lewensreis van die seun van 'n vrou. 'n Mooi, talentvolle vrou wat onder andere 'n alkoholis was. Grafies, selfsoekend, emosiebelaaid, en selfs humoristies: Waldo Leroux stap as't ware deur sy eie lewe om 'n reis te begin. 'n Sterfte, 'n lewe, en interessante ontmoetings met ander alkoholiste en drankgeaffekteerdes nooi die leser uit tot selfondersoek ...