Books tagged: romanse

These results show books which have been specifically tagged with this keyword. You can also try doing a general search for the term "romanse" .
You can also limit results to books that contain two tags.
The adult filter is active; there may be additional content. To view this content, click the "Adult Content" button
above or
below to change your filtering option.

Found 18 results

Joune
Pre-release—available October 30, 2018. Price: $6.99 USD. Language: Afrikaans. Categories: Fiction » Romance » Contemporary, Fiction » Romance » General
Ashton Mckenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet. Jesse kom gooi sy perfek georganiseerde lewe om en word vir hom die enigste waarheid in sy lewe. Iemand wie hy nodig het, begeer en met sy lewe sal beskerm. Hulle verhaal het onverwagse draaie, mure wat afgebreek moet word en ‘n gevaarlike element wat dreig om hul toekoms saam te verongeluk.
Die Kolos se Kiekies
Price: $4.99 USD. Words: 65,950. Language: Afrikaans. Published: May 28, 2018. Categories: Fiction » Romance » Fantasy
Thys en Tinkie word saamgegooi om vir vier weke lank 'n safari deur Afrika te doen met net die basiese middels tot hul beskikking. Hoe sal die fyn rekenmeester en die groot man met die reuse baard dit kan maak werk?
Seenimf van Samui
Price: $4.99 USD. Words: 72,800. Language: Afrikaans. Published: March 27, 2018. Categories: Fiction » Romance » Fantasy
'n Liefdesverhaal wat afspeel op die eiland van Koh Samui. Jean Marie is 'n rykmanskind wat skielik besef dat jy alles in 'n oogwink kan verloor. Is sy sterk genoeg om weer op haar voete te kom. Is dit ware liefde wat vir haar wag op die paradys eiland. En wie is die slang van die paradys...
Joshua van die rooiduine
Price: $2.99 USD. Words: 31,590. Language: Afrikaans. Published: March 23, 2018 by Juanita Swart. Categories: Fiction » Romance » Adult
Wat maak jy as 'n namibnimf pens en pooitjies in jou lewe kom inklim? Jy verloor jou hart in die mooi landskap en neem geesdriftig deel aan aksie wat om jou gebeur. 'n Mooi plaasstorie van verbode liefde.
Metamorfose
Price: $1.81 USD. Words: 29,920. Language: Afrikaans. Published: January 18, 2018 by Juanita Swart. Categories: Fiction » Romance » General
Metamorfose is ʼn versameling verhale oor ʼn tydperk van tien jaar uit Anna se lewe. Stadig maar seker tel Anna die stukkies van haar lewe op en ontdek wie sy werklik is. Sy baklei om ʼn verlede vol vrae, pyn en bitterheid in die oë te kyk en te oorwin, om hoop en liefde te vind. In die proses trek sy die hele gemeenskap teen wil en dank saam in ʼn nuwe rigting.
Leo
Price: $1.00 USD. Words: 51,710. Language: Afrikaans. Published: December 8, 2017 by Juanita Swart. Categories: Fiction » Science fiction » General
'n Buiteaardse ruimteverkenner, afkomstig van 'n volmaakte, sondelose planeet, oortree die reel om nooit met die aarde kontak te maak nie omdat hy 'n plaasmoord wil verhoed. Sy ruimtetuig stort neer en sy onsterflikheid word in 'n pynlike proses uit hom gebrand. Hy het sy hele wereld verloor en kan nooit weer terugkeer nie.
Liefdesliedjies
Price: $3.99 USD. Words: 13,490. Language: Afrikaans. Published: November 5, 2017. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Heidie Prins word swanger,sy trou en kry 'n miskraam.Heinrich Botha verlaat haar en neem deel aan die Dakar Rally.Sy word 'n suksesvolle troubeplanner en gee vir bruide hul droomdag wat sy nie gehad het nie.Sy is geskok toe sy by een kerktroue in die gesig van haar vervreemde man vaskyk ...Pure liefde! Vol emosie! In die tradisie van Mills & Boon.Die ideale geskenk vir verliefdes.
Tussen Jou en My
Price: $1.59 USD. Words: 86,600. Language: Afrikaans. Published: October 30, 2017 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Adventure » Action, Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller
Betina het haar borgvoorwaardes verbeur en nou is sy weg. Die Epos wat sy gestuur het was nie goeie nuus vir Blixsem of Anja nie. Blixsem se lewe was in gevaar solank Betina op vrye voet was. Uiteindelik tel Blixsem die spoor van Betina en Sam Reddy, haar Regs verteenwoordiger, in Durban op en dan los Blixsem nie.
DESEMBER (by die see ...)
Price: Free! Words: 32,280. Language: Afrikaans. Published: October 19, 2016. Categories: Fiction » Young adult or teen » Adventure, Fiction » Young adult or teen » Social Issues
Desembermaand het uiteindelik aangebreek en die Jansens van Pretoria vertrek see toe, Mosselbaai toe om presies te wees. Maar hierdie jaar is dinge anders: geen chalets, rondawels, vakansiewoonstelle of luukse hotelkamers nie. Nee, hulle kampeer teen die strand. Nie almal hou van kamp nie en die sestienjarige Anri Jansen is geen uitsondering nie. Kamplewe stel sy eie eise, eise van ’n unieke aard.
Dejavu & Destiny
Price: Free! Words: 105,280. Language: Afrikaans. Published: March 24, 2016. Categories: Fiction » Romance » Contemporary
(4.75 from 4 reviews)
Die Romantiese Weergawe is geskik vir lesers wat daarvan hou om meer aan die verbeelding oor te laat! Wat het daardie dag gebeur dat dit so ñ invloed op Miysis gehad het dat hy net eenvoudig nie kon aanbeweeg nie? Daar word ñ skokkende geheim onthul. Iemand haat haar so erg, wat nie sal skroom om te verhoed dat sy weer saam met die man sou wees wat haar hele hart en liggaam besit.