Die Kristal Grot

Rated 5.00/5 based on 1 reviews
Mollie vestig saam met haar man en gesin op die familieplaas, Oasis in die Boland.
Vasgevang in die natuurskoon, is sy salig onbewus van die diep, donker geheime wat in die plaas opgesluit lê… en waarvan sy die hoofteiken sou word van die bonatuurlike.
Vele intriges en gebeure, waarvan talle onverklaarbaar is, eskaleer en bou op tot vreesaanjaende, dog verrassende hoogtepunte. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 5% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Tags: dad seun oupa ouma
About Frederick J Smith

I am an Afrikaans writer living in Centurion Gauteng.I am a pensioner retired since 1991 after serving in the SANDF (AIR FORCE) for 26 years.I am married to a marvelous wife and have three beautiful daughters, two grand daughters and three grand sons, whom I love dearly. I am addicted to reading and writing, especially in the Afrikaans language, my mother tongue. I come from a large family of ten children and was raised in the Orange Free State, one of the provinces in the Republic of South Africa. The small town of Hennenman was my inspiration to become a writer one day....although many, many years later, my dream came true. I hope that the Afrikaans readers of my books will enjoy them as much as i enjoyed writing them......i'm convinced they will love them...! xxx

Also by This Author

Reviews

Review by: Nico Verwey on Feb. 22, 2012 :
Die Kristal Grot is een van die beste boeke sover in Afrikaans wat ek in n lang tyd gelees het. Sy voorganger "Geen Groter Erfiniss" het my insiens die Afrikaanse skrywer geher definieer. Die skrywer Fredrik J Smith slaag daar in om die familie geskiedenis in hierdie twee boeke perfek te vertel met al die lief en leed. Soms gewaagd en sonder skaamte and die seksieele kand kry die skrywer dit reg om weg te beweeg van die gewone erotiese gemors wat soms opgedis word vir ons as leesers. Hy kry dit reg om in "Die Kristal Grot" sowel as "Geen Groter Erfiniss" die spanning te verstrengel in die teernis en hartstog van die oomblik. As leser van altwee boeke het ek lief geraak vir die karaktersen, die familie en het elke oomblik geniet. Die komiese gebeur helder die boeke op tot n punt waar mens jouself kan sien in hierdie situasies met verasinde effek op mens se gemoed. "Geen Groter Erfiniss" sowel as "Die Kristal Grot" is n moet lees en is geweldig geniet deur myself.

Die uitleg van die boek is ook verassend en moet eer gegee word aan die skrywer, Matt5:16 Uitgewers en Smashwoords vir die stylvolle en pragtige boek wat vir ons daargestel is. Dankie dat ek hierdie unike erfaaring kon meemaak en mag hierdie boek "Die Kristal Grot" saam met die ander boeke van Fredriek J Smith van sterkte tot sterkte gaan.

Geluk aan die skrywer met n meesterstuk!

Nico Verwey
(reviewed the day of purchase)

Print Edition

Report this book