Pollyanna in Afrikaans

Pollyanna sal jou hart aanraak met haar kinderlike opregtheid. Alhoewel sy maklik die ongelukkigheid in ander mense se lewe opmerk, het sy haar eie oplossings wat almal slaafs navolg. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader

Videos

Pollyanna in Afrikaans
Pollyanna is nog nie ;n tiener nie maar sy het ;n wonderlike vader gehad wat haar goed voorberei het om die lewe vir haarself en haar medemens makliker te maak. Sy is;n vrolike en opgewekte dogtertjie wat mense die bly wees speletjie leer. Haar tante by wie sy gedwonge moes gaan bly, is egter ;n stuurs en norse dame. Sy wil graag geluk en vertroosting in verskeie mense se lewe bring.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book