Uit Die Stof

Afrikaanse spanningsverhaal: Toe die ANC in 1992 uit die onderhandelings stap stuur die Amerikaanse president sy minister van buitelandse sake om onderhandelings weer op koers te kry en ’n einde te maak aan apartheid. As die minister ontvoer word en niemand na vore kom en eise stel nie moet colonel Blits Viljoen hom vind voordat burgeroorlog uitbreek. Die spoor lei na die Waterberg. More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 14% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Words: 102,120
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301784271

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book