Ek Lag Julle Dood vir my

Hierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories wat hy saamgevat het in een bundel.
Chris Huisamen is 'n Weskus klong en daarom is hy gebore met die natuurlike gawe om 'n storie goed te vertel. Hulle het op `n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat hy 9 jaar oud was en toe word sy pa verplaas Doringbaai toe.
Wanneer `n mens vir jouself kan lag, reken hy, sal jy altyd iets hê om oor te lag More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 36,410
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301494163
About Chris Huisamen

Ek is `n Weskus Klong wat so arm grootgeword het dat ek die skool na Std. 7 verlaat het. Later Matriek oor die pos gemaak. Eerste jare na skool kontrak werk oor die hele land gedoen. Later by die Diamantmyne gaan werk. Kursusse gedoen in die Maatskappy en die laaste jare opleiding gedoen op Grondverskuiwingsmasjiene. Groot gedeelte van my Pensioen verloor in `n besigheid. Nou probeer ek boeke skryf vir oorlewing.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book