Hartbeespoortdam

Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief van die geskiedenis van die “Dam” en hoe afhanklik die boere was van die water uit die dam. More
Download: epub mobi (Kindle) pdf more read online

Price: Free!

Published by Kameeldoring Boeke
Published: April 22, 2013
Words: 4,850
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301695447
About B.K. de Beer

B.K.de Beer was 'n boer met heelwat uiteenlopende belangstellings. Sy bekendste boek, "Agter die Magalies" handel oor die geskiedenis van Brits en omstreke. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1975 en word nou weer as 'n elektroniese boek uitgegee.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book