Gebroke Harts Gebede

Gebroke Hartsgebede is 'n digbundel oor die einas van die lewe. 'n Soeke na liefde op 'n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser 'n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 11,850
Language: Afrikaans
ISBN: 9781311796776
About Anzé Bezuidenhout

Anzé en Willie Bezuidenhout woon in Nylstroom, Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is in 1984 getroud en is geseënd met drie pragtige dogters en twee kleinkinders.

Hulle oudste dogter is Corlette (getroud met Sybrandt van der Westhuizen en hulle het 2 kinders Tinus 4 en Ané 2). Alicé-Ka is getroud met Armand Lubbe en sy is swanger met hulle eersteling wat in Mei 2014 verwag word. Jandri, die jongste, is nog ongetroud. Hulle woon op ‘n plaas in die Springbok vlakte en Anzé bedryf ook haar eie besigheid op Nylstroom. Sy het ‘n kunswinkel met die naam “IetsiVanAls Curios & Biltong” waar sy haar met die mooi van die lewe omring en met mooi mense werk.

Anze is ook aktief op die Afrikaanse letterkunde blad "Woes" en lesers kan daar na haar profiel kyk: http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/anzebezuidenhout

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.

Print Edition

Report this book