Die Jakkals

Sukkel jy met depressie? As jy doen, sal jy weet hoe dit voel om al hoe dieper in die donker gat afgetrek te word. Jy sal weet hoe dit voel as die JAKKALS sy tande in jou inslaan!. Die boek het vir Luzia uit haar depressie gehaal en nou kan sy vir die eerste keer regtig die lewe geniet. Die boek kan ander depressielyers ook help om na Bo te kyk, die Lig te sien en uit die diep gat te klim. More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 59,160
Language: Afrikaans
ISBN: 9781311189479
About Luzia van Niekerk

Luzia het as jong dogtertjie in Suidwes groot geword.
Sy het jare lank alleen teen die JAKKALS baklei en met die genade van die Hemelse Vader uit die donker gat van depressie geklim.
Haar eerste boek vertel die verhaal van haar stryd, maar ook van hoe sy depressie oorwin en die JAKKALS na die diep donker gat toe gestuur het.

Report this book