Doringboom - 'n Gedigtebundel wat steek!

Rated 5.00/5 based on 1 reviews
'My kind - ek het nou al dinge gesien wat daai vyftig shades boek soos 'n stukkie brandnekel innie woestyn lat lyk.' Wat kan 'n mens se van Doringboom, behalwe dat dit 'n brandnekel 'n brandnekel noem en die Afrikaanse taal laat juig onder 'n siersteen van metafoor - goor of nie - reguit in die hart van die leser in. Oom Piet vat jou vas by die hart en hy laat nie los met hierdie bundel nie. More
Download: epub mobi (Kindle) pdf more Online Reader
Words: 3,790
Language: Afrikaans
Report this book