Ouma en die Doeanebrakkie (Boek #1: Ouma op Reis)

Ouma hou van reis, maar partykeer maak die lughawens se sekuriteit dinge maar moeilik. Veral as jou bene vol titaan is en elke metaalverklikker jou verklap. Dan is daar nog die doeanebrakkies ook…
Download: epub mobi (Kindle) pdf more Online Reader
About Salome Byleveldt

Africa is my home. I was born and raised in South Africa and have travelled widely across the African continent. The people, places, cultures and animals of Africa remain fascinating and it was only natural that my first book of fiction should be an African Fable.
I live with my husband in the area around Johannesburg, close to our children and grandchildren. Of all the travels we have done, a tent in the African bush remains our favourite.

About the Series: Ouma op Reis
Ouma het 'n groot familie en hulle is 'n groot bron van vreugde vir haar. Hulle is ook 'n wonderlike storiebron wat sy met oorgawe benut.

Also in Series: Ouma op Reis

Also by This Author

Reviews

Review by: Chantal Pretorius on Feb. 17, 2016 : (no rating)
Baie oulik neergepen. Ek hou van die ouma.
(review of free book)
Report this book