Hidrobreking!

Hidrobreking! Wanneer die 'fat cats' alles oorboord gooi en goeie besigheid met groot winste bo alles stel met die beoogde hidrobreking in die Karoo. Die hele operasie word aangevuur deur korrupsie, sameswering, gierigheid en moord- alles in die naam van vooruitgang en 'n sogenaamde beter lewe vir almal. Dit is 'n skokkende verhaal, maar baie moontlik! More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book