Vader se Sondes

Anette word van 'n baie jong ouderdom deur haar pa seksueel aangerand. Sy voel moedeloos,en voel haar ma is te veel op werksessies. Haar pa rand haar gereeld seksueel aan,en noem dit haar "straf" omdat sy stout was-min het Anette regtig geweet wat haar pa aan haar doen! Op hoërskool word sy blootgestel aan dit wat haar pa aan haar doen dmv 'n vak wat sy moes neem. Sy HAAT haar pa met 'n passie! More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Erika Visagie

Ek is 'n doodgewone persoon wat die Here liefhet met my hele hart...
Die boek wat ek geskryf het - is vir al die gekneuste mensies daar buite wat te jonk ryp gedruk is deur omstandighede buite hul beheer...

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book