My Liefste

Yolandi kry die geleentheid om vir 'n kursus Kaapstad toe te gaan. Sy ontmoet 'n ou kennis op die vlug. Yolandi verkyk haar aan die prag van 'n man wat die kursus aanbied, en wonder of hy getroud is!Romanse volg, jaloesie maak iemand se lewe hel. Yolandi word baie siek... afguns, haat en moord is aan die orde van die dag. 'n verlowing word aangekondig..... More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Words: 28,390
Language: Afrikaans
ISBN: 9781310915352
About Erika Visagie

Ek is 'n doodgewone persoon wat die Here liefhet met my hele hart...
Die boek wat ek geskryf het - is vir al die gekneuste mensies daar buite wat te jonk ryp gedruk is deur omstandighede buite hul beheer...

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book