Humoristiese Bosveldstories met 'n kinkel.

Ware Bosveldgebeure vertel met humor wat jou tone sal laat krul van die lag. Daar is egter ook 'n groot lewensles in. More

Available ebook formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Desmond Landsberg

Gebore op 'n jong ouderdom toe my ma baie siek was in die hospitaal op Witbank en grootgeword in Lydenburg. Grootgeslaan op 'n plaas in die Bosveld en op 'n keer is daar sewe spantoue binne 'n kort tydjie fyn en vodde-flenters op my geslaan. Dit maar net 'n klein ontploffingjie wat 'n bakoond van byna honderd-en-twintig jaar oud, poer des merdes geskiet het. Sluit by die Suid-Afrikaanse Lugmag aan na skool maar het toe in bemarking gaan spesialiseer. Belangstellings is lees, sport, lees, skryf, lees, reis en lees. Was getroud met Ann en ons het drie pragtige dogters op wie ek baie trots is. Jammer manne, maar hulle is al drie getroud en gelukkig. Eers kort gelede bekeer na 'n Christen na jare van ateïsme. Tans in 'n verhouding met Yvone wat 'n pragmens is.

Read Desmond Landsberg's Smashwords Interview
Learn more about Desmond Landsberg
Report this book