Leen Trap Af

Heléne du Toit is 'n pragtige, trotse vrou wat tevrede en veilige voel in haar geborge, weelderige omgewing; die spoke van haar verlede skynbaar op hok gesit - totdat... 'n Reeks gebeure, laat haar veilige wêreld geleidelik intuimel totdat sy, gestroop van alles wat vir haar saakgemaak het, en afgeskryf deur die wêreld, uiteindelik ware koestering en vervulling vind. More

Available ebook formats: epub

Report this book