Kattekwaad: Jag, Visvang en ander

Vir Hansie en sy vriende is elke dag 'n nuwe avontuur. Elke dag 'n kans om nuwe dinge te beleef, van jag tot 'n vakansie by die see. Dit word nooit regtig so beplan nie maar elke dag is 'n nuwe kans vir KATTEKWAAD. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Sampie Strydom

Ek is gebore net voor die land 'n republiek geword het in 1960. 'n Pa van 4 kinders en oupa van 3. Ek was ook 'n kind en 'n spelerige een daarby, dit meer interessant gevind as skoolwerk. Dit kan my pa, ma, oupa en ouma bevestig. Dit is 'n voorreg om kind te wees, kattekwaad aan te vang, opregte eerlike speletjies te speel en o ja, moenie van Cowboys en Crooks vergeet nie.

Ek sou graag vandag se kinders so wou sien groot word. Om regtig kinders te wees soos toe ons kinders was. Vandag se kinders word met nuwe tegnologie groot, sit voor rekenaars en televisie. Ek sê nie dit is verkeerd nie maar daar is 'n hele wêreld daar buite om ontdek te word.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book