Klim jou Everest en verander jou lewe

God het jou geskape het met die vermoë om jou eie lewe te verander. Jy is ontwerp met die inherente vermoë om jou brein op elke vlak te kan verander. Dié feit is ‘n fundamentele waarheid wat jou in staat gaan stel om een van die belangrikste veranderinge in jou lewe aan te bring, naamlik jou gesindheid. Laat Ernrich Basson toe om jou te begelei op jou reis om die Everest van jou gesindheid te tem. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Report this book