Cheval

“Telephone to heaven...Jesus on the line” sing Minette, neem die rietbesem en vee die laaste spore van die perd dood. Sy vee verder om die bloekomboom se wortels, die blare vee sy op in die geroeste graaf sonder steel en gooi dit in die ou kruiwa. Langsaam stoot sy die kruiwa na die komposhoop. Haar gedagtes dwaal terug na die verlede, sy is reeds 8 jaar op die plaas, en hoop was deel van haar. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 27,630
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370132102
Tags: roman6
About Anita Hamman

Anita is skrywer van romans en Cheval is 'n treffende boeke en baie navorsing is gedoen.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book