As die binnekamer praat

Met haar ruim omgee-hart raak Nicy Fouldien lewens aan. Hetsy op die radio, deur artikels in tydskrifte, haar poësie, persoonlike interaksie en betrokkenheid in die gemeenskap. Wanneer Nicy jou lewe betree,is niks ooit weer dieselfde nie. Haar insig in die lewe, empatie vir haar naaste, sprankelende persoonlikheid en liefde maak enige kontak met haar ‘n spesiale geleentheid.- Philip Nel More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 58,140
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370812257
Tags: kortverhale1
About Nicolette Fouldien

Nicolette Fouldien is 'n skrywer van kortverhale en haar As die binnekamer praat is 'n uitstekende bundle om aan te skaf.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book