Mot kry kleur

Melissa McDonald skrywer van Mot kry kleur, kry dit reg om die lewe en liefde van tieners so mooi te verwoord in die boek. Hoe die liefde ook toeslaan in die tienerfase. Die dagboek wat gehou word deur 'n jong tienermeisie gee jou die dieper kyk van hoe 'n tiener funksioneer. Dit is 'n oulike boek en word aanbeveel vir tieners om dit te lees. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Tags: kortverhale2
About Melissa McDonald

Melissa skrywer van tiener-fiksie en Mot kry kleur vertel in tiener-taal die soet en suur van tiener-wees

Learn more about Melissa McDonald

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book