Uit Veerpen se Skatkamers

Uit veerpen se skatkis is 'n bundle kortverhale wat jou laat lag, laat huil en somtyds swets ook. Daar is 'n groot verskeidenheid kortverhale wat jou 'n lekkerlees-bundel sal laat geniet More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 31,030
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370444571
Tags: kortverhale3
About Heleen Malherbe

Heleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.

In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book