Komplimente van 'n gypsy

Seker een van Kilian & Malherbe se beste kortverhaalbundels nog. Anzel Mans kry dit moeiteloos reg om die leser deurgaans te laat glimlag, sonder om die storielyn afgesaag te maak. Elke nuwe storie is eietyds maar uniek. Voorwaar een van nog min skrywers wat die leser se aandag behou sonder om kru skoktegnieke te gebruik. Haar skryftegniek sal die kortverhaalgènre beslis laat voortleef. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 27,780
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370399680
Tags: kortverhale5
About Anzel Mans

Anzel is 'n skrywer van kortverhale. Komplimente van 'n gypsy in 'n uitstekende bundle.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book