Ontsnapte voetspore

Skryf is ‘n venster waardeur my siel soms kan klim om van alles te ontsnap.Gedagtes loop ver as my voetspore ronddwaal,en as ek woorde neerpen vind hulle hulle weg terug na my hartshuis.
.
Tussen die spasies van my woorde wil ek graag vir ander ook wys dat die lewe ‘n mooi en sagte kant het, al kan dit ook soms so seermaak.

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 12,230
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370331758
About Yolande Smit

Yolande is 'n digter wat soveel mense se harte aanraak

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book