Dans met die dood

Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink ‘n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Nog nooit was 'n gehoor so bekoor soos deur Retha Visser nie. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 34,630
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370283699
Tags: love story

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book