Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei

Rated 4.00/5 based on 1 reviews
Die grootste deel van Hoofstuk 13, van die oorspronklike Agter die Magalies boek is vervat in hierdie afdeling. Ontmoet van die mense wat die vrugbare vallei langs die Krokodilrivier hulle tuiste gemaak het. Deel in die lief en leed van hulle alledaagse bestaan, maar met die insig van groter gebeure wat hulle lewens drasties beinvloed het. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About B.K. de Beer

B.K.de Beer was 'n boer met heelwat uiteenlopende belangstellings. Sy bekendste boek, "Agter die Magalies" handel oor die geskiedenis van Brits en omstreke. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1975 en word nou weer as 'n elektroniese boek uitgegee.

Learn more about B.K. de Beer

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

Buks Rossouw reviewed on June 30, 2020

Very enjoyable, insightful and well told history of the pioneers who tamed the Crocodile River Valley. Valuable information about people who would otherwise be forgotten about. Fully recommended.
Buks Rossouw.
(reviewed 23 days after purchase)
Report this book