Melisande en die Vikinge

Een slapelose nag word die jong Melisande en haar broer Niek van hulle rustige dorpie, Duinedal, weggeruk op ‘n tydreis na die Viking-nedersetting Trondheim en die jaar 910. Hulle besef dat hulle die sleutel hou tot die mense van Trondheim se oorlewing teen die seeheks en haar wonderbaarlike maar bose amulet. More

Available ebook formats: epub

Words: 29,080
Language: Afrikaans
ISBN: 9781776053780

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book