Daleen Mopani Lodge

Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in ‘n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating ‘n sukses te maak. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Report this book