Wraak

Rated 4.00/5 based on 1 reviews
Ria het ʼn boodskap vir Blixsem gelos. Hy het haar terug geskakel, min wetende dat hy tweekeer by die dood sou omdraai. Blixsem het ʼn belofte gemaak, iets wat hy nooit verbreek nie. Dan sweer Blixsem wraak.
Wraak wat diep gewortel is.
Skoolkinders word deur die skurke misbruik om geld uit hulle en hulle ouers te mergel. Blixsem het ook groen koring op sy land. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Louw Erasmus

Louw Erasmus is in 1951 op Molteno in die Oos Kaap gebore en het op Cookhouse skool gegaan. Hy verlaat die skool om op die Spoorweg te gaan werk.
Hy trou met 'n besondere meisie wat van Wolwefontein afkomstig is. Hy en Mieta, die liefde van sy lewe, het drie kinders. Hy sê altyd dat Mieta en die kinders hom op koers gehou het oor die jare.
Tussen die werk en kinders-grootmaak het hy sy matriek gedoen en ook 'n 3 jaar diploma voltooi. Hy tree af in 2012 en doen nou wat hy nog altyd wou doen.
Hy sê beskeie, dat hy hom daarop toespits om sy skryf-vernuf verder uit te brei, dit terwyl hy reeds een boek, Basterhond, gepubliseer het en die volgende boek amper al klaar is. Wanneer hy nie skryf nie vroetel hy in die tuin op soek na inspirasie en gebruik hy die geleentheid om sy stories uit te dink en sy planne te maak.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

Review by: Santi Kruger on Sep. 12, 2017 :
Wow! Wat n storie! Ek het Wraak baie geniet, sal dit beslis aanbeveel vir ander lesers. Louw, doen gerus voort met die Blixsem reeks.
(reviewed the day of purchase)
Report this book