Hartswoorde

Die Bundel “Hartswoorde” verwoord ‘n verskeidenheid liefdestemas. Naasteliefde, liefde vir jou lewensmaat, liefde vir die natuur en die Agape-liefde vir God, was die wegspringblokke vir gretige Digters wat die geleentheid met ope arms aangegryp het om saam te kan bundel met ander lede van die blad. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Juanita Swart
Words: 11,980
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370428328

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book