Barones van Berkersee

Die boek is uniek.
Barones van Berkersee het as ’n ketting-storie op Die Boekehuis begin. Franciska Mouton het die inleidingsparagraaf geskryf waarna die Boekehuis-skrywers gevolg het met hulle las stukkies. So het die storie vol intriges en interessante gebeurtenisse met elke skrywer se plasing ontwikkel. Daar was sommer vinnig besluit hierdie storie gaan iets besonders wees. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 34,120
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370066568

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book