Jes

Jes Naude word weke lank getreiter deur ’n foonpes na die vrystelling van ʼn film waarin sy die hoofrol vertolk het. Die spanning is naderhand vir haar te veel en sy besluit om ʼn rukkie te gaan ontspan op haar erfplaas – Villa D’ Viljee.

Sy was egter baie lank laas op die plaas en het nooit rekening gehou met Theuns Anderson wat tans die plaas by haar huur nie. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Ria Richards

Ek woon in Gauteng aan die Oos Rand en is al sedert 1975 getroud met Jerry. Ons het 5 kinders en ’n klompie kleinkinders vir wie ek almal baie lief is. Ek hou van tuinmaak, doen naaldwerk, verf dekordoeke, en doen sommer so ’n ietsie van als wat vir my lekker is.

Ek het nie, soos die meeste skrywers, die een of ander universiteitsgraad nie. Ek is ’n plat op die aarde, tuisteskepper wat hou van mense. Inspirasies vir my verhale kry ek meestal deur net te luister na die stories wat hulle vertel uit hulle verlede of van alledaagse insidente wat plaasvind.

Learn more about Ria Richards

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book