Refleksies

Begrafnis

Begrafnis hou is waar ek al my sondes berou;
die engelbeeld hou my dop
ek drink eerder ’n dop van skok;
my vrou: ’n dooie pop in haar graf;
dis nag en skielik weer dag.
Download: epub mobi (Kindle) pdf more
Words: 2,150
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370870684
About Chantal Pretorius

Chantal Pretorius het in 2007 matriek geslaag. Sy is ook ’n gekwalifiseerde, algemene sekretaresse wat sy by Boston City Campuss and Business College behaal het in 2008-2009. Daarna het sy by Writers Bureau College aanlyn gestudeer vir Novel and Short Story Writing in 2014-2015. Nou leer sy by Skryfgeheime vir ’n Algemene Kreatiewe Skryfkursus 2017-2018.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book