Liefdesliedjies

Heidie Prins word swanger,sy trou en kry 'n miskraam.Heinrich Botha verlaat haar en neem deel aan die Dakar Rally.Sy word 'n suksesvolle troubeplanner en gee vir bruide hul droomdag wat sy nie gehad het nie.Sy is geskok toe sy by een kerktroue in die gesig van haar vervreemde man vaskyk ...Pure liefde! Vol emosie! In die tradisie van Mills & Boon.Die ideale geskenk vir verliefdes. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

Words: 13,490
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370531622
Tags: romanse
About Denzil Petersen

Qualified teacher;grades 1-7;taught in non-affluent areas in Cape Town,South Africa;17 years teaching experience;member of the Moravian Church In South Africa;baptized,confirmed and received the Holy Communion;freelance researcher etc.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book