Stellamarie

Die buiteaardse ruimteverkenner, Leo, is nou getroud met Elana, die dokter wat haar oor hom ontferm het net na hy op aarde geland het. Hulle het albei vermoed dat hulle nie kinders sou he nie, maar dan word ‘n dogtertjie tog gebore. Haar naam Stellamarie (Stermarie) verwoord sy verlange na sy verlore wereld. Sy erf baie van haar pa se psigiese vermoens. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Juanita Swart
Words: 51,500
Language: Afrikaans
ISBN: 9781370803071

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book