Nie vir kinders

Min mense uit suidelike Afrika kies die Ooste om met ‘n rugsak plat te reis. Nog minder mense bo vyftig doen dit, en nog minder uit die suide van Namibië doen dit. Reis deur die Ooste het ons gehelp om ons wanopvattings oor China te verander, te verstaan hoe eurosentries ons eintlik dink en leef, om vriende sonder name te maak, en om weer die weelde van eenvoud te waardeer. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book