Polvyntjie se Ridder

'n Ligter trant romantiese verhaal met komiese situasies waarin Lienka haar telkemale bevind. Die taak val elke keer op Con se skouers om haar te red. Kan die stadsjuffer gered word van haar stadsmaniere en kan sy liefde herken as dit op haar pad kom. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 100% Sample: Online Reader
  • Category: Fiction » Romance » Fantasy
  • Words: 53,440
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9781370908493
About Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en twee dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het. Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book