Die Kolos se Kiekies

Thys en Tinkie word saamgegooi om vir vier weke lank 'n safari deur Afrika te doen met net die basiese middels tot hul beskikking. Hoe sal die fyn rekenmeester en die groot man met die reuse baard dit kan maak werk? More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
  • Category: Fiction » Romance » Fantasy
  • Words: 65,950
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9781370872862
Tags: romanse
About Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en twee dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het. Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book