Hagar

Die storie van Hagar is eintlik maar ons almal se storie. Elkeen van ons het ‘n Hagar, ‘n Abraham, ‘n Sara iewers in ons. Afhangende van hoe ons daarna kyk, kan dit my of jou storie wees hierdie.
Ek wou en ek moes al lankal my eie storie skryf, maar terwyl ek nie die moed het daarvoor nie, sien dan die storie van Hagar as my eie lewensverhaal. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Martha Poller

Hoe gebeur dit dat ‘n doodgewone ma, onderwyseres, huisvrou...wat nog? ewe skielik aan die skryf gaan? Ek dink dit is wanneer ander mense in jou iets raaksien waarvan jy self nie bewus was nie. Of... dalk het jy geweet, maar die moed het net (so effens) ontbreek? Dan kort jy net so ‘n hupstootjie van iemand om die pen op te tel.
Ek hoor iemand brom dat ‘n mens nie op 62 jou droom kan begin uitleef nie. Nee, my vriend, jy is verkeerd. Mag jy ook jou visie vind en uitleef en die heerlikheid daarvan beleef.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book