Afvlerkvoëls

Adult
AnnMaree Barry is ’n nuwe skrywer wat van eroties tot die hartseerste verhaal kan skryf. Haar eerste twee boeke nl. Niemand en Die Swaai is topverkopers en nou kom Afvlerkvoëls, heeltemal die teenoorgestelde. Hier skryf sy die hartseer van ’n plaasaanval en die naleef daarvan. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About AnnMaree Barry

AnnMaree Barry is gebore op Zoar en het in 1999 op Ladismith Hoër matrikuleer. Direk na skool is sy na Rekenaarskool Boland waarna sy die MOUS kurses by PC Training in George aangebied het.

In 2004 sluit sy aan by die SAPD en word gestationeer op Calitzdorp waar sy steeds in die rang van Sersant dien. In 2017 publiseer sy haar debut roman Niemand deur Malherbe Uitgewers.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book