Ek Onthou - Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort

Adult
Die reis wat begin het in die stofstrate van ‘n klein myndorpie op die Noordwes grens van Suid Afrika het gelei deur die opleidings eenhede van die Universiteit van Stellenbosch en eers ‘n jong geneesheer uitgespoeg en later na ‘n kort rondreis deur die platteland van Suid Afrika en Suidwes Afrika, ‘n ginekoloog. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Malherbe Uitgewers
Words: 46,060
Language: Afrikaans
ISBN: 9780463670422
About Andri Nieuwoudt

Dr Andri Nieuwoudt MB,ChB, MMed(O&G) LKOG (SA)
Matriek: in Hoërskool Namakwaland 1967.
Het Ginekologie en Verloskunde praktiseer sedert 1984, eers as konsultant by Tygerberg Hospitaal, Parow, daarna sedert 1986 in Stellenbosch Hospitaal en Hottentots Holland Hospitaal. Sedert 1988 was hy in privaat ginekologiese praktyk in Somerset Wes en Stellenbosch tot 2002, waarna hy as voltydse konsultant in Ginekologie en Verloskunde in Ziekenhuis Zorgsaam te Terneuzen Nederland aangestel was tot sy pensioenering in Desember 2016.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book