Bloedmaan

Trudie moet die handewerk aanskou van renosters wat gewetenloos gestroop word. Tot waar haar eie lewe in gevaar kom... More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Hennie Malan

Hennie Malan is gebore in die Vaaldriehoek-omgewing en waar tans hy ook boer. Hennie staan in die middel van sy twee susters waarvan hulle drie kinders is. Hulle het in 1987 op 'n plaas in die distrik gaan woon en moes maar altyd hand bysit op die plaas, maar voor dit het hulle eers in 'n dorpshuis in Vanderbijlpark gebly. Hy het skoolgegaan by Laerskool Hendrik van der Bijl en in 1988 by Laerskool Kalabasfontein wat 'n klein plaasskooltjie was. Hennie het 1994 by Die Ankerskool klaargemaak.

Vanaf hy klaargemaak het met skool het hy sy pa gehelp met die boerdery en na sy pa se dood September 2014 het hy sy pa se voetspore begin volg met die boerdery waar sy pa laaste opgehou het.

So tussen die boerdery as dinge nie teveel sy aandag trek nie, maak hy 'n paar minute tyd so tussen al die koeie en hoenders om aandag te gee aan sy skryfwerk. 2010 het hy sy eerste manuskrip op 'n Nokia N70 begin tik en dit is hoe Bloedmaan gebore is ... op 'n selfoon waarvan 7 jaar se navorsing gedoen is.

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book