Tydbom

Adult
Francois Meyer se vyfde digbundel, tydbom, sien die lig met krag, emosie en insig en toon dit die duidelike groei wat hy as digter/skrywer ondergaan het. Francois se onkonvensionele styl word weereens duidelik getoon en verstom hy met sy diepte. Liefde word in tydbom in sy volle naaktheid uitgebeeld. More

Available ebook formats: epub mobi pdf lrf pdb txt html

About Francois Meyer

Francois is op 21 Januarie 1994 in Bloemfontein gebore. Hy was ‘n leerling aan die Hoërskool Fichardtpark en sy digkuns is reeds op skool geprys.

Hy debuteer met Tempora Animus op 19-jarige ouderdom in 2013. Vandaar het hy Onder die Dekmantel(2015), Digtershart (2016) en Pendulum (2017) as digbundels vrygestel. Francois is ‘n kampvegter vir lupus en sy prosaboek, Die wêreld deur haar oë, was vir twee weke die topverkoper op Kobo Books in vyf kategorieë. Hierdie publikasie is ook in Engels vrygestel.

In 2017 word hy as Ink Skryf in Afrikaans se rubriekskrywer van die jaar aangewys en verwerf ook ‘n tweede plek in die kategorie Digter van die Jaar. In 2018 ontvang hy ‘n Radio Rosestad Roostoekenning vir sy bydrae tot die Afrikanerkultuur.

Learn more about Francois Meyer

Print Edition

Report this book