Grondwoorde



saamgestel deur

Wouter J. Gildenhuys



Opgedra aan

my moeder, Engela Elizabeth Gertruida Gildenhuys (1925-), wat ons die mooi dinge in die lewe geleer het;

en Cromwell Everson (1925-1991). Hy het van D.J.Opperman se gedigte getoonset en deel ’n verjaarsdag met my moeder. Sy onthou goed hoe hy, as jong man in Beaufort-Wes, Manuelle de Falla se ‘Ritual Fire Dance’ op die klavier vir hulle gespeel het – hulle was toe 15 jaar oud. (1940)



Grondwoorde saamgestel deur Wouter J. Gildenhuys



Published by Wouter J. Gildenhuys at Smashwords



Previous Page Next Page Page 1 of 85