Jim en die bom aanvaller.

Geskryf deur Pieter van Loggerenberg.



Alle regte word voorbehou.

All rights reserved.


Copyright © 2017 Pieter van Loggerenberg.




ISBN : 9781370512362






Dis 'n donkermaan. Oor die radio is 'n berig van nog 'n bom aanval. Jim dink terug. 'Dis al twintig jaar. Wat het gebeur daai dag, Wat het fout gegaan?'


Hy vryf oor sy arm. Dis al laat. Hy skakel die motor aan en ry weer huis toe. By die huis maak hy eers veranderings aan sy nuutste speurverhaal, 'Inspekteur John Van Der Huis'. John is in gevaar. Hy sit die ligte af en gaan slaap.

Previous Page Next Page Page 1 of 13