Malherbe Uitgewers

Publisher info

Malherbe Uitgewers is 'n uitgewerskonsultant met die doel om opkomende skrywers 'n stem te gee en by te staan met die daarstel van hul produk

Where to find Malherbe Uitgewers online


Where to buy in print


Publisher of



Bloedmaan
Price: $2.99 USD. Words: 44,600. Language: Afrikaans. Published: August 4, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Thriller & suspense » General
Trudie moet die handewerk aanskou van renosters wat gewetenloos gestroop word. Tot waar haar eie lewe in gevaar kom...
Ek Onthou - Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort
Price: $2.99 USD. Words: 46,060. Language: Afrikaans. Published: August 4, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Die reis wat begin het in die stofstrate van ‘n klein myndorpie op die Noordwes grens van Suid Afrika het gelei deur die opleidings eenhede van die Universiteit van Stellenbosch en eers ‘n jong geneesheer uitgespoeg en later na ‘n kort rondreis deur die platteland van Suid Afrika en Suidwes Afrika, ‘n ginekoloog.
Afvlerkvoëls
Price: $2.99 USD. Words: 83,150. Language: Afrikaans. Published: July 22, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Contemporary
AnnMaree Barry is ’n nuwe skrywer wat van eroties tot die hartseerste verhaal kan skryf. Haar eerste twee boeke nl. Niemand en Die Swaai is topverkopers en nou kom Afvlerkvoëls, heeltemal die teenoorgestelde. Hier skryf sy die hartseer van ’n plaasaanval en die naleef daarvan.
Vlug of veg
Price: $2.99 USD. Words: 70,060. Language: Afrikaans. Published: July 22, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » New adult
Opgedra aan soveel vroue wat daagliks blootgestel word aan emosionele of fisieke mishandeling, en vasgevang word in die bose kringloop daarvan.
Ek Onthou: Boek 2 - Ervarings herinnerings
Price: $2.99 USD. Words: 35,910. Language: Afrikaans. Published: July 21, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Hierdie lewensreis word voortgesit: gebore in Alexanderbaai, maar-soos dit maar gaan as jy klein is word jy saamgeneem- waarheen het jy geen seggenskap nie en nog minder beheer oor- het.
Ek Onthou - Boek 1
Price: $2.99 USD. Words: 59,540. Language: Afrikaans. Published: July 18, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Andri Nieuwoudt bring ’n reeks van onthou uit en nooi u uit om die pad saam met hom te loop wat hy geloop het: hy belowe jou hy sal jou nie verveel nie, want hy was anders, en die andersgeit is sy normaal.
Salvokop
Price: $2.99 USD. Words: 43,290. Language: Afrikaans. Published: July 11, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Soms neem die lewe sy eie loop.....  ’n Tere liefdesverhaal van drome en misverstand en sal die liefde weer oorwin?
Hagar
Price: $2.99 USD. Words: 82,300. Language: Afrikaans. Published: July 11, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Religious
Die storie van Hagar is eintlik maar ons almal se storie. Elkeen van ons het ‘n Hagar, ‘n Abraham, ‘n Sara iewers in ons. Afhangende van hoe ons daarna kyk, kan dit my of jou storie wees hierdie. Ek wou en ek moes al lankal my eie storie skryf, maar terwyl ek nie die moed het daarvoor nie, sien dan die storie van Hagar as my eie lewensverhaal.
The Untold & The Unsaid
Price: $1.99 USD. Words: 13,160. Language: English. Published: December 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Fantasy » General
A teen fantasy written by a teenager for teenagers. School! Let’s be honest school is boring, especially if your first period on a Monday morning is Miss Hamilton talking about how much math is the most important thing to get into college or university. I stare at the big white clock on the wall above the blackboard. Eight minutes before nine, ugh I thought to myself. I look around the class the..
Devil Reformed
Price: $3.99 USD. Words: 34,490. Language: English. Published: December 26, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Adult
Sonja Brown was the winner of the best romance story at Malherbe Uitgewers in August 2017. Devil Reformed is the English translation of her winning novel Die Duiwel se Maat … It is so real I can almost reach out and touch you, put my hand on your cheek and run my thumb over your soft lips. I can feel your eyes resting on my face and I can sense the tenderness in them without even having to look..
Die Duiwel se Maat
Price: $3.99 USD. Words: 54,240. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Adult
Wenner van die Malherbe Uitgewers beste roman kompetisie - Augustus 2017 Lia Opperman, eienaares van Uitspan Bed&Ontbyt, se geldgierige ouers het haar op vyftienjarige ouderdom afgeteken aan haar tant Elizabeth vir 'n sak vol geld. Nou is sy slegs na vier weke van getroude lewe met Markus, 'n onverwagte weduwee op die brose ouderdom van negentien. As die erfgenaam van Markus se fortuin, is sy....
Hoefslag Van My Hart - en ander verhale
Price: $3.99 USD. Words: 35,440. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Hoefslag van my hart is ’n kortverhale bundel propvol lekkerlees kortverhale en ’n pragtige novelle, Liefde soos Geel Magrietjies, waar Franciska haar lesers op ’n verbeeldingsvlug neem saam met die wel en weë van haar karakters. Doodgewone mense wat soms in ongewone situasies beland.
Lang pad na vergifnis
Price: $3.99 USD. Words: 28,260. Language: Afrikaans. Published: October 6, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Sal Lisa en Jaques die lang pad na vergifnis kan stap en Jaques sy seun uiteindelik ontmoet? Lees hierdie aangrypende verhaal van tienerliefde.
Jes
Price: $4.99 USD. Words: 72,300. Language: Afrikaans. Published: October 6, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Jes Naude word weke lank getreiter deur ’n foonpes na die vrystelling van ʼn film waarin sy die hoofrol vertolk het. Die spanning is naderhand vir haar te veel en sy besluit om ʼn rukkie te gaan ontspan op haar erfplaas – Villa D’ Viljee. Sy was egter baie lank laas op die plaas en het nooit rekening gehou met Theuns Anderson wat tans die plaas by haar huur nie.
Barones van Berkersee
Price: $3.99 USD. Words: 34,120. Language: Afrikaans. Published: October 2, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Die boek is uniek. Barones van Berkersee het as ’n ketting-storie op Die Boekehuis begin. Franciska Mouton het die inleidingsparagraaf geskryf waarna die Boekehuis-skrywers gevolg het met hulle las stukkies. So het die storie vol intriges en interessante gebeurtenisse met elke skrywer se plasing ontwikkel. Daar was sommer vinnig besluit hierdie storie gaan iets besonders wees.
Sonja se wens
Price: $3.99 USD. Words: 38,610. Language: Afrikaans. Published: October 2, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Is daar hartseer in jou lewe? Het jy ‘n geliefde verloor? Wil jy geluk in jou lewe hê? Hierdie woorde op ‘n pamflet trek Sonja se aandag nadat haar man en seuntjie in ‘n motorongeluk gesterf het. Kort nadat sy op die advertensie reageer, gebeur verskeie, vreemde, raaiselagtige gebeure met die mense rondom Sonja. Sal haar eie lewe ook in gevaar wees? Of sal al haar wense waar word?
Niemand
Price: $2.99 USD. Words: 35,440. Language: Afrikaans. Published: October 2, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Erotica » Romance
"Sy word skielik bewus daarvan dat Michael besig is om te sukkel om uit die diep leunstoel op te staan. Mimi gaan nader en help hom stadig aan beide sy arms op. Dan vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde is hul gesigte so na aan mekaar dat Mimi sy naskeermiddel kan ruik. Sy voel sy asem op haar vel. Instinktief is haar fokus op die lippe voor haar, hy het so ‘n pragtige vol mond. Mimi kan haarself nie..
Keur van verhale 3 - Seisoene
Price: $3.99 USD. Words: 23,720. Language: English. Published: September 29, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Short stories
Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser.
Keur van verhale 2 - Maak dit saak
Price: $3.89 USD. Words: 18,110. Language: Afrikaans. Published: September 29, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Short stories
Maak dit saak... ja, storie-skryf maak baie saak. Kortverhale is al vir baie jare as ‘n goeie tydverdryf beskou. Met Keur van verhale bring ons weereens goeie kortverhale na die leser, want ‘n goeie storie raak nie oud nie en moet vir die nageslag bewaar word. Die Boekehuis Skrywers het hul weereens oortref met keurige kortverhale in dié bundel.
Smet
Price: $6.99 USD. Words: 88,140. Language: Afrikaans. Published: September 28, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Mystery & detective » General
'n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigde speurwerk begin hy die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek en word hy ondersteun deur 'n toegewyde joernalis wat glo dat die krag van die media nooit onderskat moet word nie.
Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood
Price: $3.99 USD. Words: 28,720. Language: Afrikaans. Published: September 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Short stories
Goeie stories word nie oud nie en moet bewaar word vir Afrikaans en die nageslag en hierdie bundel kort verhale is definitief vir die nalatenskap van Afrikaans. Die Boekehuis-skrywers is enig in hul soort en ons kan die bundel aanbeveel vir enige boekrak.
Filtervlinder
Price: $2.99 USD. Words: 85,250. Language: Afrikaans. Published: September 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Filtervlinder is die 2017 Naaswenner van Malherbe Uitgewers se Roman Kompetisie. Proefleser se kommentaar: Uitstekende dialoog. Boeiende verhaal. Redigeerder se kommentaar: Intense, hoendervleis-boek. Madeleine Rust: “Hier is ‘n skrywer wat dopgehou moet word. Potensiaal in oorvloed.” As kind was Sanita Erasmus deur haar ouers gemolesteer. 'n Leefstyl van prostitusie en dwelms het sy....
A Novel Idea
Price: $1.99 USD. Words: 38,270. Language: English. Published: September 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Fantasy » General
This book will take you through a series of largely unimportant events. Such as a boy whose whole world gets taken away from him. An old man who is lost, and borders on plagiarism. An Assassin with an unhealthy obsession with baby oils and a Narrator that needs to learn when not to narrate.
As die liefde seëvier
Price: $2.99 USD. Words: 10,930. Language: Afrikaans. Published: September 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Sal die liefde kan seëvier deur ‘n droogte-seisoen in die natuur in die lewe as Amanda smag na ‘n kindjie en Paul verlate wag op reën. ‘n Verhaal van liefde, woede, verlatenheid en uiteindelik seëvier die liefde.‘n Trilogie wat jou deur die lewens van mense neem op soek na liefde wat deur jare se loop tog telkemale deur omstandighede gedwing word om te oorweeg. Die liefde seëvier altyd.
Modderpoort se geheime
Price: $3.99 USD. Words: 38,020. Language: Afrikaans. Published: November 29, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Adventure » Action
Die dag het uiteindelik aangebreek! Ant Mossie, soos almal haar op Modderpoort ken, gaan haar winkeltjie Kom Loer Bietjie In oopmaak. Daar is ‘n groot behoefte aan ‘n winkeltjie wat van groceries tot lekkernye verkoop. En al kom daar net so een maal ‘n jaar ‘n kar verby, soos die inwoners spot, sal sy ‘n plekkie hê om haar varsgebak aan almal in die dorpie te kan verkoop.
Anderkant die spoorlyn
Price: $2.99 USD. Words: 24,010. Language: Afrikaans. Published: September 17, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » General
Sag hou Gert Brink sy vrou se hand vas. Trane stroom oor die groot man se wange. ‘Lief, asseblief, moenie my alleen los nie! Ek kan nie sonder jou nie,’ snik die groot man die woorde uit. ‘My Man, dis…’ Christa Brink sukkel om te praat. ‘Sjuut, nie nou praat nie, my Skat,’ maak Gert sy vrou stil.‘Nee,’ begin Christa hortent praat. ‘Ek moet. Jy moet belowe…’
Dans met die dood
Price: $3.99 USD. Words: 34,630. Language: Afrikaans. Published: September 17, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » General
Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink ‘n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Nog nooit was 'n gehoor so bekoor soos deur Retha Visser nie.
Past Pirate Ship
Price: $10.00 USD. Words: 69,200. Language: English (South African dialect). Published: September 16, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Adventure » Sea adventures
The silence of the night engulfed me as I was running for my life throughout the dark, gloomy halls of the museum. The only thing that could be heard was the sound of my swift footsteps followed by my pursuers. Losing them seemed like a task I could not fulfil. Every corner there was one waiting at the end of the hall, blocking me from going further.
Kronkelpaaie van die lewe
Price: $3.99 USD. Words: 42,240. Language: Afrikaans. Published: September 16, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Inspirational
Ek het nie woorde om te kan beskryf nie. Die boek het my verbeelding aangegryp. Elke persoon se lewenspad, het ek saam hulle geloop, met ‘n glimlag hier en n traan daar. Ek het Sonja se pyn gevoel. Ook het ek besef dinge gebeur met n doel. Met al ons kronkelpaadjies in die lewe, loop God saam ons. Jana Watt
Ontsnapte voetspore
Price: $4.29 USD. Words: 12,230. Language: Afrikaans. Published: September 14, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry
Skryf is ‘n venster waardeur my siel soms kan klim om van alles te ontsnap.Gedagtes loop ver as my voetspore ronddwaal,en as ek woorde neerpen vind hulle hulle weg terug na my hartshuis. . Tussen die spasies van my woorde wil ek graag vir ander ook wys dat die lewe ‘n mooi en sagte kant het, al kan dit ook soms so seermaak.
Komplimente van 'n gypsy
Price: $2.99 USD. Words: 27,780. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Seker een van Kilian & Malherbe se beste kortverhaalbundels nog. Anzel Mans kry dit moeiteloos reg om die leser deurgaans te laat glimlag, sonder om die storielyn afgesaag te maak. Elke nuwe storie is eietyds maar uniek. Voorwaar een van nog min skrywers wat die leser se aandag behou sonder om kru skoktegnieke te gebruik. Haar skryftegniek sal die kortverhaalgènre beslis laat voortleef.
Uit Veerpen se Skatkamers
Price: $3.99 USD. Words: 31,030. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Coming of age
Uit veerpen se skatkis is 'n bundle kortverhale wat jou laat lag, laat huil en somtyds swets ook. Daar is 'n groot verskeidenheid kortverhale wat jou 'n lekkerlees-bundel sal laat geniet
Mot kry kleur
Price: $3.99 USD. Words: 38,310. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Young adult or teen » Drama
Melissa McDonald skrywer van Mot kry kleur, kry dit reg om die lewe en liefde van tieners so mooi te verwoord in die boek. Hoe die liefde ook toeslaan in die tienerfase. Die dagboek wat gehou word deur 'n jong tienermeisie gee jou die dieper kyk van hoe 'n tiener funksioneer. Dit is 'n oulike boek en word aanbeveel vir tieners om dit te lees.
As die binnekamer praat
Price: $3.99 USD. Words: 58,140. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Coming of age
Met haar ruim omgee-hart raak Nicy Fouldien lewens aan. Hetsy op die radio, deur artikels in tydskrifte, haar poësie, persoonlike interaksie en betrokkenheid in die gemeenskap. Wanneer Nicy jou lewe betree,is niks ooit weer dieselfde nie. Haar insig in die lewe, empatie vir haar naaste, sprankelende persoonlikheid en liefde maak enige kontak met haar ‘n spesiale geleentheid.- Philip Nel
Cheval
Price: $3.99 USD. Words: 27,630. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Adventure » General
“Telephone to heaven...Jesus on the line” sing Minette, neem die rietbesem en vee die laaste spore van die perd dood. Sy vee verder om die bloekomboom se wortels, die blare vee sy op in die geroeste graaf sonder steel en gooi dit in die ou kruiwa. Langsaam stoot sy die kruiwa na die komposhoop. Haar gedagtes dwaal terug na die verlede, sy is reeds 8 jaar op die plaas, en hoop was deel van haar.
Verbode liefde
Price: $5.99 USD. Words: 106,960. Language: Afrikaans. Published: September 9, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Erotica » General
Jo-Ann se lewe was nog nooit maklik gewees nie, sy was 'n weeskind van geboorte af en verloor haar hart op Nico. die rofste van alle seuns. Jo-Ann keur nie sy lewe goed nie en word vir dood gelos by die rivier. Baie intriges volg en sal verbode liefde uiteindelik seëvier. Hierdie verhaal van verbode liefde, verkragting en verraad, wys ons daarop dat liefde is 'n wonderlike ding, al is dit verbode.


Malherbe Uitgewers' tag cloud

a novel idea    action    action adventure    afrikaans    afrikaans author    afrikaans boek    afrikaans fiction    afrikaans gedigte    afrikaans kortverhale    afrikaans roman    afrikaans speur    afvlerk voels    andri nieuwoudt    annmaree barry    as die liefde seevier    authors group    autobiography    biography    bloedmaan    boekehuis skrywers    bundel    ek onthou boek 1    ek onthou boek 3    elsabe welman    english book    english fiction    english story    erotiese roman    fantasy novel    farm murders south africa    fiction    fiction action adventure    fiksie    gary j grobler    gedigte    hagar    hennie malan    humour    ina cantonie    isbn 9781928415046    jessica venter    kort verhaal bundel    kort verhale    kortverhale1    kortverhale2    kortverhale3    kortverhale5    love story    malherbe    malherbe uitgewers    malherbe uitgewers authors    martha poller    novel    poetry1    potpourri    renoster stroping    rhino poaching    ria richards    roelof meyer    roman    roman5    roman6    romance    romance 2000s    romance 2016    romance abuse    romance action    romance adult    romance adults    romance clean    romance desire    romance ebook    romance ebooks    romance erotic    romance humor    romance love    romance sexy    romance short    romance steamy    romance story    romancesex    romantic book    romantic novel    romantica    romantiek    salvokop    short stories    speur riller    speurder    speurroman    speurverhaal    stories    stories short    suspense    teen 14 and up    teen crush    teen fantasy    teens fiction    teens in love    unique story    verhalenbundel    wilmari jooste